“Hierdie refleksies oor diere en wat hulle ons leer, is 'n meesterstuk”, skryf prof Tony Kelly, 'n prominente teoloog wat bekend is vir sy eie gebruik van stories. Die titel kom van God se raad aan Job in Job 12:7 – “Vra die diere en hulle sal jou leer.”