Skip to product information
Doop van Baba seuntjie Kaart
R 30.00
Sale price
R 30.00
Regular price
Product Details
Om die doop van jou baba seuntjie te vier
Die doopwater is die teken van nuwe lewe
Die kers simboliseer die lig van geloof
En die Seën met Heilige Olie is 'n Welkom in die Volk van God
Vandag ontvang jy 'n spesiale seën van God. Jou familie en vriende deel met jou die hoop op die ewige lewe, en hulle het jou na die kerk gebring om daardie vreugde te deel.
Hulle sal jou in liefde lei om in die lewe voor God te groei.
20 x 13,5 cm
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!