Skip to product information
Beyond the Mirror - Besinning oor die dood en die lewe
R 80.00
Sale price
R 80.00
Regular price
Product Details
OUTEUR: Henri Nouwen
In Beyond the Mirror gee Nouwen vir ons 'n verslag van 'n ongeluk waarin hy ernstig beseer is toe hy deur die buite truspieël van 'n verbygaande bakkie getref is terwyl hy op 'n donker wintersoggend gelaai met sneeu en ys langs die pad gery het. Nog belangriker, die boek gee ons 'n verslag van sy refleksies toe hy homself naby aan die dood bevind het en gewag het op 'n operasie in die noodkamer van 'n hospitaal in Toronto, en sy daaropvolgende gedagtes oor die ervaring in die dae na sy herstel.
1990/2019
Sagteband
64pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!