Skip to product information
Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God met ons
R 55.00
Sale price
R 55.00
Regular price
Product Details
Ontmoet Saul, 'n man wat eers die Christene gehaat het, maar toe self 'n volgeling van Christus geword het en sy naam na Paulus verander het. Leer hoe God Paulus gebruik het om die Goeie Nuus van Jesus aan die wêreld te vertel. Ontmoet dan vir Johannes, een van Jesus se dissipels, en leer van die visie van die hemel wat deur God aan hom gegee is, en van God se belofte dat Jesus eendag sal terugkeer.
Prettige speletjies, moeilike raaisels en kreatiewe inkleur sal jou kind aan die dink sit terwyl hulle elke storie verteer en daaroor reflekteer. Vir ouderdomme 4 - 7.
24pp
Grootte 20x27cm
Volkleur
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!