Skip to product information
Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God se Plan
R 55.00
Sale price
R 55.00
Regular price
Product Details
Leer wat Jesus se groot missie was toe hy sy laaste maaltyd saam met sy dissipels geëet het, gearresteer en toe doodgemaak is. Maar dit eindig nie daar nie! Jy sal ook saam met Jesus se vriende fees vier wanneer hulle ontdek dat Hy opgestaan het!
Aktiwiteite en speletjies sal jou voorskoolse kind aan die dink hou terwyl hulle elke storie verteer en daaroor reflekteer. Vir ouderdomme 4 tot 7.
24pp
Grootte: 20 x 27 cm
Volkleur
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!