Skip to product information
Geseënde Carlo Acutis - 5 stappe om 'n heilige te wees
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
Product Details
OUTEUR Anthony Figueiredo
Carlo is op 3 Mei 1991 gebore en het op 12 Oktober 2006 gesterf aan 'n breinbloeding veroorsaak deur leukemie. Van jongs af het Geseënde Carlo God gekies - "Nie ek nie, maar God." - in vyf eenvoudige praktyke. Die Mis, Aanbidding, Belydenis en geestelike leiding, vriendskap met die Geseënde Moeder en die heiliges, en liefdadigheid.
Inhoud:
Voorwoord
Opening refleksies
Die begin: normaal en heilig
Carlo se weg na heiligheid
Carlo se getuie tot die einde en verder
Sluitende refleksies
Gesegdes van Geseënde Carlo Acutis
Gebed aan geseënde Carlo Acutis
2021
Pb
Kleur illus
86pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!