Kringe van liefde - Daaglikse lesings

Kringe van liefde - Daaglikse lesings

R 100.00
Sale price  R 100.00 Regular price 
Skip to product information
Kringe van liefde - Daaglikse lesings

Kringe van liefde - Daaglikse lesings

R 100.00
Sale price  R 100.00 Regular price 
Product Details

OUTEUR: Henri Nouwen

Henri JM Nouwen is een van vandag se mees gelese geestelike skrywers. Hy put uit die oudste Christelike tradisies, veral die wysheid van die woestyn, maar doen dit op 'n totaal moderne manier. Hy hanteer huidige kwessies, maar sonder om bloot nuwerwets te wees, en skryf oor die persoonlike geestelike lewe met geweldige eerlikheid en sielkundige begrip.

1988/2020

Sagteband

96pp

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!