Skip to product information
Klassieke Kinderbybel
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Product Details
Die stories van die Bybel word lewendig gemaak in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel, vervaardig deur Christian Media Publishing.
In die klassieke tradisie word die stories vertel in die styl wat getrou is aan die Bybel.
Elkeen van die illustrasies is 'n kunswerk wat die leser vreugde sal verskaf.
Tweede Uitgawe, CMP Publikasies 2023.
171 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!