Vind my pad huis toe Paaie na die lewe en die Gees

Vind my pad huis toe Paaie na die lewe en die Gees

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Skip to product information
Vind my pad huis toe Paaie na die lewe en die Gees

Vind my pad huis toe Paaie na die lewe en die Gees

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Product Details

OUTEUR: Henri Nouwen

Hierdie boek is 'n versameling kort maar ontroerende essays, wat elkeen die leser 'n kykie gee in die denke van een van hedendaagse voorste spirituele skrywers.
Henri Nouwen se besinnings oor die pad wat die lewe kies om op ons bevel te neem, naamlik die pad van 'mag', die pad van 'vrede' of die pad van 'wag', kan 'n diepgaande impak op die leser hê soos die outeur die implikasies van elkeen uiteensit. Ons sien hoe die krag van God se sterkte in volmaaktheid in ons swakheid triomfeer, hoe vrede nie hoofsaaklik oor doen gaan nie, maar oor die kuns van wees, en hoe die verhaal van Jesus se lewe, dood en opstanding aan ons 'n God openbaar wat wag.

Die skrywer se gedagtes oor lewe en dood, wat alles voortspruit uit sy persoonlike, eerstehandse ervaring, verander die leser se persepsie oor die onderwerp vir altyd – ja, ten goede.

2002/2017

Sagteband

125 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!