Skip to product information
God ons Vader - Geloof: Bron van Lewe Reeks 1
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Product Details
Inhoud geskik vir graad 1 en 2:
28 lesse wat insluit: God is ons Vader; die hemel is ons tuiste; God waak oor alles; Adam en Eva; ’n Tyd van wag; Maak gereed vir die Verlosser; Jesus word groot; Jesus vertel die Goeie Nuus; Jesus sterf en is opgewek tot nuwe lewe; Maria ons Moeder; Jesus volg; Woorde om te leer; Gebede om te leer
Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdom. Ook geskik vir tuisonderrig.
2018
Pb
80pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!