Skip to product information
Goeie nuus Bybel Interaktiewe Jeugweergawe
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Product Details
Saamgestel deur die Bybelgenootskap en Jeug vir Christus
Hierdie is 'n nuwe weergawe van die Bybel wat spesiaal vir jongmense ontwerp is. Dit bevat skakels na 30 video's, honderde interaktiewe elemente dwarsdeur die Bybel, 'n volblad-inleiding tot elke boek van die Bybel wat wys waaroor dit alles gaan en hoe dit in die groter storie pas, en 48 ekstra bladsye met belangrike dinge om oor die Bybel te weet, hulp met moeilike onderwerpe, en joernaalruimte.
Die Bybelgenootskap, 2019
1340 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!