Skip to product information
133 bladsye
Die Innerlike Stem van Liefde
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
Product Details
'n Reis deur angs na vryheid
OUTEUR Henri Nouwen
Henri Nouwen se "geheime joernaal", geskryf tydens die moeilikste tydperk van sy lewe. Wat hy geskryf het, was “imperatiewe” vir homself om die duisternis te oorkom.
Alhoewel hy ontsettende angs en wanhoop ervaar het, het hy daarin geslaag om 'n joernaal te hou waarin hy geskryf het wat hy gedink het te rou en privaat is om te deel. Dit kan vir baie ander 'n troos wees om te weet van die hewige innerlike stryd wat hy gestry het. Dit bied moed, hoop en lewe.
1996 Sagteband133 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!