Jesus ons Verlosser - Geloof: Bron van Lewe Reeks 2
Product Details
Inhoud geskik vir graad 2 en 3: (Eerste belydenisskrif en nagmaal)
34 lesse wat insluit: The Blessed Trinity; God die Skepper; God het ons gemaak; Word 'n kind van God; Gehoorsaam aan God ons Vader; God gee vir ons sy wette; Ek kies om God lief te hê; Die Heilige Familie; Jesus ons Leermeester; Jesus leer ons hoe om te bid; Vra om vergifnis; Jesus vergewe; Die sakrament van boetedoening; Die Goeie Herder; Die laaste maaltyd; Heilige Mis; Jesus kom na ons toe; Jesus, my Here en my God! Jesus is altyd teenwoordig. Woord om te leer; Gebede
Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdom. Ook geskik vir tuisonderrig.
2018
Pb
96pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!