Here, ontferm U - Die Genesende Krag van Belydenis

Here, ontferm U - Die Genesende Krag van Belydenis

R 160.00
Sale price  R 160.00 Regular price 
Skip to product information
Here, ontferm U - Die Genesende Krag van Belydenis

Here, ontferm U - Die Genesende Krag van Belydenis

R 160.00
Sale price  R 160.00 Regular price 
Product Details
Outeur Scott Hahn

Hahn wend hom tot die Katolieke Kerk se leer oor belydenis en vergifnis. Die Sakrament van Belydenis is die sleutel tot geestelike groei, meer relevant as ooit tevore in hierdie tye van angs en onsekerheid. Weereens openbaar hy die skriftuurlike kern van 'n tradisionele leer, op 'n manier wat beide heeltemal oorspronklik en heeltemal ortodoks is.

2003/2016

Pb

167 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!