Onse Vader - 'n Bybelse oordenking oor die Onse Vader
Product Details
OUTEUR: Sr Claire Waddelove OSB
Hierdie oorspronklike en verbeeldingryke behandeling van die Onse Vader loods die skriftuurlike dieptes van hierdie gebed, so geliefde van Christene. Die Bybelse oordenking van elke hoofstuk word verder verryk deur inleidende bladsye wat die outeur se refleksies en verduidelikings aanbied, wat gebruik maak van die skatte van die Kerk se erfenis: haar liturgie, die kerkvaders, pouse en heiliges. Dit is outentieke spiritualiteit, diep gewortel in die woord van God: lewe en lewegewende, voeding vir hart en siel, verligting vir die verstand. Proe en sien!
2020
190 bladsye
Sagteband
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!