Skip to product information
Pad na die Paradys
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Product Details
Verhaal van die Louis Martin-familie van Lisieux
OUTEUR: Sr M Carmilla AC
Hierdie boek vertel in 'n neutedop die verhaal van die familie van 'n heilige egpaar genaamd Louis en Zelie Martin wat al hul kinders in diens van die Kerk gegee het voordat hulle self in 2015 heilig geword het. Die jongste van hul kinders was Therese van Lisieux, die Kleine Blom van die Jesuskind.Getrou aan sy naam, illustreer hierdie boek pragtig die lewe van 'n gesin van gewone mense, en neem die leser deur 'n reis van deugde wat deur elke lid geleef word na aanleiding van God se plan van heiligmaking en inspireer die wêreld op sy of haar eie manier tot Sy eer!
2018
Pb
144pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!