Rosekrans van Bevryding
Product Details
Regis en Maisa Castro
Rosekrans van Bevryding gebruik woorde van die Skrif wat vra vir genesing, bevryding en redding. Hierdie is nie 'n tradisionele gebedeboek vir rosekrans nie, maar ons lees die Rosekrans van Bevryding op 'n gewone stel rosekranskrale.
Jesus is die Verlosser (Matteus 1:21)
Jesus is die Geneesheer (Markus 1:32-34)
Hy is die Bevryder (Johannes 8:36)
Jesus is die God van Barmhartigheid (Luk 18:38)
Jesus het gesê “Bid en vir jou sal gegee word; soek, en jy sal vind; klop en vir jou sal oopgemaak word”. (Matteus 7:7)
Sluit getuienisse van hulp ontvang in.
1994, herdruk 2018
Sagteband
206 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!