Skip to product information
Sint Franciscus van Paola
R 68.00
Sale price
R 68.00
Regular price
Product Details
St Joseph Prenteboek
SKRYWER Ds Jude Winkler, OFM Conv
Sint Franciscus van Paola was van Suid-Italië. Hy het bo alle dinge nederigheid gesoek. Hy is in 1416 gebore; Sy pa en ma was arm boere, nie baie goed opgevoed nie, maar wys in die weë van die Here. Hy is die beskermheer van matrose, van diegene wat aan epidemies ly, van reisigers en diegene wat beskerming teen brande soek. Volkleur prente deurgaans. Geskik vir 6 - 9 jariges.
2006
Boekie
grootte 14x18,5 cm
32 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!