Die Ander Aangesig van God

Die Ander Aangesig van God

R 173.00
Sale price  R 173.00 Regular price 
Skip to product information
Die Ander Aangesig van God

Die Ander Aangesig van God

R 173.00
Sale price  R 173.00 Regular price 
Product Details

Wanneer die vreemdeling ons huis toe roep
Mary Jo Leddy

Die skrywer woon saam met vlugtelinge by Romero House, 'n tydelike skuiling in Toronto, waar buitengewone dinge gebeur.
In hierdie meditatiewe besinning beskryf sy hoe die nuweling ons lewens ontwrig en ons oproep tot 'n nuwe sin van onsself, 'n vars sin van Christus en 'n dwingende visie van die kerk.
Sy wys vir ons dat die vlugtelinge wat tussen ons woon, inderdaad “ons bure” is en die lesse wat ons by mekaar kan leer.

2011

Sagteband

150 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!