Skip to product information
JA KINDERS BYBELVERHALE OOR GEBED
R 40.00
Sale price
R 40.00
Regular price
Product Details
Kinders sê JA! vir gebed
deur Ewald van Rensburg illustrasies deur Lilani Brits
Hierdie kleurvol geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal vir YesKids geskep! Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te skakel, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om YesKids te wees.
sagteband 2013
Christelike media-uitgewers.
24 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!