Skip to product information
100 Bybelverhale
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
Product Details
Oorvertel deur Jackie Andrews
Illustrasies Val Biro
Toeganklike hervertellings van al die belangrike verhale van die Bybel, begin met die skepping, deur die verhaal van die volk Israel en die lewe van Jesus, tot Paulus se skipbreuk en aankoms in Rome. Vergesel van aantreklike illustrasies, kan hierdie verhale deur kinders van 7+ gelees word
Geskikte geskenk vir Eerste Nagmaal.
2022
Harde Rug
Grootte 24.5x17cm
208pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!