'n Spiritualiteit van Tuiskoms

'n Spiritualiteit van Tuiskoms

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Skip to product information
'n Spiritualiteit van Tuiskoms

'n Spiritualiteit van Tuiskoms

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Product Details

deur Henri JM Nouwen

'n Spiritualiteit van Tuiskoms nooi lesers uit om hul harte en gedagtes oop te maak vir die stem van liefde wat sê: "Volg My". Wanneer mense die Here volg, vind hulle hul ware tuiste by God. In hierdie boekie verken Nouwen hierdie fasette van Christelike dissipelskap: Bekering, Solidariteit, Vreugde, Diens, Vryheid, Lyding en Gebed.

St Pauls Indië, 2024

64 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!