Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God se helde

Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God se helde

R 55.00
Sale price  R 55.00 Regular price 
Skip to product information
Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God se helde

Bybelaktiwiteite vir helder geeste - God se helde

R 55.00
Sale price  R 55.00 Regular price 
Product Details

Voorskoolse kinders sal leer hoe God met Moses gepraat het vanuit 'n brandende bos en vir Moses gesê het om Sy volk van slawerny te bevry. Ontmoet Simson, die sterkste man wat nog ooit geleef het, Rut en Naomi, wat in moeilike tye saam gebly het, en Dawid in sy moedige stryd teen 'n reus.

Leer oor God se helde terwyl jy betrokke raak by prettige speletjies, moeilike raaisels en kreatiewe inkleur. Vir ouderdomme 4 - 7.

24pp

Grootte: 20 x 27 cm

Volkleur

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!