Oproep tot Heiligheid - Geloof: Bron van Lewe Reeks 10

Oproep tot Heiligheid - Geloof: Bron van Lewe Reeks 10

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Skip to product information
Oproep tot Heiligheid - Geloof: Bron van Lewe Reeks 10

Oproep tot Heiligheid - Geloof: Bron van Lewe Reeks 10

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Product Details

Inhoud geskik vir Graad 9 (Bevestiging)

12 lesse wat insluit:

God se oproep tot heiligheid

'n Deugsame Lewe

Die werke van barmhartigheid

Roepings

Die leke-apostolaat

Huwelik, sosiale vrae, gebed, sakramente, lewenseinde

Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.

2018

Sagte omslag

64 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!