Die Weg van Lig anderkant die Kruis

Die Weg van Lig anderkant die Kruis

R 50.00
Sale price  R 50.00 Regular price 
Skip to product information
Die Weg van Lig anderkant die Kruis

Die Weg van Lig anderkant die Kruis

R 50.00
Sale price  R 50.00 Regular price 
Product Details

Die 14 stasies van Paasfees tot Pinkster

deur Vader Sabiano Palumbieri

Die Weg van Lig is bedoel om die werklikheid van die lewe en vreugde van die Opgestaande Heer in die bewussyn van die gelowiges te versterk. Net soos die Kruisweg is ook die Weg van die Lig die reis na die hemel toe en gee voedsel vir die pelgrim se geloof, hoop en liefde.

Bosco Jeug Pastorale Span, 1997

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!