Jesus ons Gids - Geloof: Bron van Lewe Reeks 4

Jesus ons Gids - Geloof: Bron van Lewe Reeks 4

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Skip to product information
Jesus ons Gids - Geloof: Bron van Lewe Reeks 4

Jesus ons Gids - Geloof: Bron van Lewe Reeks 4

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Product Details

Inhoud geskik vir Graad 4 - Na Eerste Nagmaal

30 lesse wat insluit: Die sondeval; Wêreld se eerste moord; Wegdraai van God; God berei 'n Volk vir die Verlosser voor; Die volk Israel; Josef gaan na Egipte; God se Volk ly in Egipte; God red Sy Volk; Lewe in die Beloofde Land; Koning Dawid; Koning Salomo; Die finale Koning; 'n Uitnodiging na die hemel; Padtekens langs die pad; Om ander lief te hê; Jesus ons Gids; Foute langs die pad; Terugdraai na God; Die Heilige Gees; Die Kerk van Christus; Kanale van Genade; Maria ons Moeder; Ons bereik ons ​​doel. Woord om te leer; Gebede

Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.

2018

Pb

96pp

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!