Skip to product information
GELEI DEUR CHRISTUS
R 24.00
Sale price
R 24.00
Regular price
Product Details
Aksie begin in die hart
deur Kathleen Finley
Lydenstyd is 'n goeie geleentheid om die besluite wat ons neem te oorweeg en hoe hierdie keuses vergelyk met dié wat die Skrif ons aanspoor om te maak. Hierdie boekie bied ons die geleentheid om te dink oor ons keuses en hoekom ons dit maak. Vir elke dag van Lydenstyd is daar 'n kort Skrifgedeelte, 'n besinning en 'n gebed.
Kreatiewe Kommunikasie sagteband 2006.
32 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!