LEWENDE GELOOFBOEKIES 2025

LEWENDE GELOOFBOEKIES 2025

R 50.00
Sale price  R 50.00 Regular price  R 50.00
Skip to product information
LEWENDE GELOOFBOEKIES 2025

LEWENDE GELOOFBOEKIES 2025

R 50.00
Sale price  R 50.00 Regular price  R 50.00
Product Details

Lewende Geloof-boekies is daaglikse Katolieke oordenkings vir elke dag van die jaar, vervaardig deur Creative Communications in Fenton, MO, VSA. Elke boekie dek drie maande se daaglikse oordenkings. Die Katolieke Boekwinkel verskaf die Lewende Geloof-boekies elke kwartaal aan intekenaars, d.w.s. in Januarie, Maart, Junie en September van elke jaar. Vanaf Januarie 2025 is die koste R 45 per boekie plus die koste van koerier/posgeld na u adres. Skryf asseblief aan sales@catholicbookshop.co.za of skakel 021-465-5904 om 'n intekening te ontvang.

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!