Leef die saligsprekinge

Leef die saligsprekinge

R 51.00
Sale price  R 51.00 Regular price 
Skip to product information
Leef die saligsprekinge

Leef die saligsprekinge

R 51.00
Sale price  R 51.00 Regular price 
Product Details

Pous Franciskus het eenkeer vir 'n skare van meer as 6 000 mense gesê om elkeen van die Saligsprekinge na hom te herhaal! So hoekom is die saligsprekinge so belangrik? Want hulle is die manier waarop Jesus wil hê ons moet lewe. Wanneer ons die saligsprekinge volg, is ons vol vreugde, Christus se blydskap.

Daar is geen beter manier om te lewe nie. Hierdie boekie kan jou wys hoe om te begin! Gebruik die plakkers en prettige aktiwiteite om meer te wete te kom oor die Saligsprekinge en Jesus se liefde vir jou.

15 pp

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!