Nou is die Gunstige Tyd

Nou is die Gunstige Tyd

R 35.00
Sale price  R 35.00 Regular price 
Skip to product information
Nou is die Gunstige Tyd

Nou is die Gunstige Tyd

R 35.00
Sale price  R 35.00 Regular price 
Product Details

deur Russell Pollitt SJ

Ons word gedurende Lydenstyd uitgedaag om oor God se Woord te besin en ons lewe te verander terwyl ons voorberei om Christus se opstanding te vier. Hier word ons op die veertig dae lange reis na God geneem, en seker gemaak dat ons ons oë op God hou, terwyl ons na God se woord luister, en terselfdertyd in voeling bly met die probleme van die "regte lewe".

Katolieke Boekwinkel Publikasies, 2005

87 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!