Skip to product information
Foto's van St Pier Giorgio Frassati
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
Product Details
Foto's van St Pier Giorgio Frassati (1901-1925) gebore in Turyn, Italië. Hy was 'n aktiewe Katolieke leek, 'n lid van Katolieke Aksie, die St Vincent de Paul Vereniging sowel as die Derde Orde van St Dominicus, met 'n spesiale liefde en sorg vir die armes. Hy was 'n ywerige bergklimmer, swemmer en atleet en 'n liefhebber van praktiese grappe. Hy is op 7 September 2025 deur Pous Leo XIV heilig verklaar.
Twee groottes: A 4 grootte 30 cm X 20 cm R 75.00
A 3 grootte: 45 cm X 30 cm R 90.00
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!