Skip to product information
Bid. . . die Heilige Gees
R 70.00
Sale price
R 70.00
Regular price
Product Details
Skrywer: Fr Larry Kaufmann CSsR
Hierdie boekie word aangebied as 'n hulp om na die Heilige Gees te wend tydens periodes van onderskeiding, besluitneming, beproewing of oorgang.
Dit bevat 'n hersiene vertaling van die immer gewilde Novena tot die Heilige Gees deur Saint Alphonsus Liguori, en baie pragtige gebede tot die Heilige Gees.
2016
Boekie 21 x 14,5 cm
35 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!