VASVRA oor Katolieke temas

VASVRA oor Katolieke temas

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Skip to product information
VASVRA oor Katolieke temas

VASVRA oor Katolieke temas

R 150.00
Sale price  R 150.00 Regular price 
Product Details

Saamgestel deur Clare Ukken FSP

In 'n tyd wat deur ongeloof gebuk gegaan is, is die onderrig van godsdiens 'n uitdagende taak. Hier is 'n manier om die onderrig en leer interessant en lonend te maak. Die inligting vervat in die sewe hoofstukke is opgebreek tot 834 vrae en antwoorde; hulle bevat 'n magdom kennis oor Katolieke geloof en praktyk.

Die antwoorde is agter in die boek.

'n Prettige manier vir 'n Gemeente-saamkom Vasvra-aand ook!

2019

Sagteband

146 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!