Heilige metgeselle vir elke dag

Heilige metgeselle vir elke dag

R 250.00
Sale price  R 250.00 Regular price 
Skip to product information
Heilige metgeselle vir elke dag

Heilige metgeselle vir elke dag

R 250.00
Sale price  R 250.00 Regular price 
Product Details

OUTEURS: AJM Mausolfe & JK Mausolfe

Hersien en opgedateer deur Ladislaus D'Souza

'n Versameling kort lewensketse van sowat 400 heiliges. Opgedateer om hedendaagse Heiliges en Geseëndes soos Teresa van Calcutta, Padre Pio, Faustina Kowalska, Edith Stein, Damien van Molokai, Maximilian Kolbe, Pouse Johannes XXII en Johannes Paulus II in te sluit.

Gerangskik volgens die Kerk se liturgiese kalender. 'n Besinning word ook vir elke dag gegee.

1986/2019

Sagteband

512 bladsye

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!