Skip to product information
Iets GROTER is hier
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
Product Details
deur Kenneth J Howell
"Daar is iets groters hier, en dit is hier vir jou. Dit is wat Dr. Kenneth Howell kom deel het: sy eie persoonlike soeke, van die gemak van sy eie godsdienstige erfenis as kind, deur die vele lyding van sy lewe, deur die vreugdes van sy geloofsreis, deur sy vasberade studie om die verwarring van die moderne Christendom op te klaar, en uiteindelik tot die ontdekking van dit wat God bied aan enigiemand wat vra, soek of klop." (Marcus Grodi, aanbieder van The Journey Home-program).
Kom Huis Netwerk Internasionaal
90 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!