Skip to product information
Sint Josef van Nasaret - 'n Man van Geloof en Daad
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
Product Details
deur suster Gerard Vettukalumpurath SSJA
Josef, as man van Maria en pleegvader van Jesus, het 'n belangrike rol in die verlossingsgeskiedenis gespeel. Uit wat oor hom bekend is uit die evangelies van Matteus en Lukas, sien ons die onmeetlikheid van Josef se grootheid as voortspruitend uit die vervulling van sy Godgegewe verantwoordelikheid teenoor Maria en Jesus.
St Pauls Indië, 2de druk 2024
181 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!