Skip to product information
St Raphael
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
Product Details
SKRYWER Angela Carol
Die Engel van die huwelik, van genesing, van gelukkige ontmoetings van vreugde en van reis.
St Raphael se voorbidding verkry genesing van liggaam en siel, bring potensiële huweliksmaats bymekaar, beveilig reisigers en boesem vrede en vreugde in benoude harte in.
'n Inleiding tot St Raphael gevolg deur gebede.
1955/2013
Boekie
54pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!