Die Gebooie - Geloof: Bron van Lewe Reeks 6

Die Gebooie - Geloof: Bron van Lewe Reeks 6

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Skip to product information
Die Gebooie - Geloof: Bron van Lewe Reeks 6

Die Gebooie - Geloof: Bron van Lewe Reeks 6

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Product Details

Inhoud geskik vir graad 6

31 lesse wat insluit: God gee ons die Wet; Die Eerste Gebod in ons eie dag; Gebed - Verborge Skat; Heiliges - Hulle het die meeste daarvan gemaak!; Die Heilige Naam; Die Kruis en ware rykdom; In die hart van die gesin; Burgerskap - Regte en pligte; Kerklike gesag; Respekteer die lewe; Liefdadigheid teenoor almal; Die saligsprekinge; Nuwe lewe; Kom in die Here se Teenwoordigheid Sing van Vreugde; Spreek Here, u kneg luister; Berei ons harte voor vir Jesus; Kom Here Jesus; Sy blywende teenwoordigheid; Oorgang na die Ewigheid; Hemel - vagevuur - hel; Hy sal weer kom. Woorde om te leer; Gebede

Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.

2018

Pb

88pp

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!