Skip to product information
Die Goeie Pous - Johannes XXIII
R 50.00
Sale price
R 50.00
Regular price
Product Details
Die nalatenskap van Giuseppe Angelo Roncalli
deur Joeyanna D'Souza
Johannes XXIII se reis van 'n boeregesin na die wingerd van die Here was een waar hy verantwoordelikheid gekry het, al het hy dikwels gevoel dat hy nie bekwaam genoeg was vir alles wat op sy skouers geplaas is nie. Maar die geheim was sy totale afhanklikheid van God en vertroue in sy meerderes as verteenwoordigers van God.
'n Klein boekie wat die hart van Pous Johannes XXIII - Pous van die Tweede Vatikaanse Konsilie - openbaar.
Pauline boeke 2014
128 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!