The Life of Grace - Faith: Source of Life Reeks 7
Product Details
Inhoud geskik vir graad 7 of 8
12 lesse wat insluit: Om God deur die Skepping te ken; Goddelike Openbaring; Skepping; God se plan van verlossing; Heilige profeet Moses; God se spesiale woordvoerders – die Profete; Ons Here en Verlosser Jesus Christus; Die Reddende Sending van Jesus; Die Priesterskap van Jesus; Christus Bron van alle genades; Jesus stig sy Kerk; Die Kerk in ons tyd. Woorde om te leer; Gebede
Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.
2018
Pb
56pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!