Die Nuwe Gemeenskapsbybel

Die Nuwe Gemeenskapsbybel

R 725.00
Sale price  R 725.00 Regular price 
Skip to product information
Die Nuwe Gemeenskapsbybel

Die Nuwe Gemeenskapsbybel

R 725.00
Sale price  R 725.00 Regular price 
Product Details

Katolieke weergawe

'n Pastorale Bybelvertaling.

Die Nuwe Gemeenskapsbybel verskaf 'n vars, nuwe vertaling van die Bybel met kommentare wat deur vooraanstaande Bybelwetenskaplikes verskaf word. Dit het duidelike inleidings tot elke boek, en uitgebreide notas deurgaans om te help verseker dat die Bybelse tekste toeganklik en geestelik voedend vir lesers is.

'n Gemeenskaps- of pastorale Bybel wat deur individue of deur klein groepies gelees kan word in die afwesigheid van 'n Bybelkundige.

Die Psalms is in 'n groter tipe opgeneem as hulp tot gebed.

Maklike kruisverwysings, kompakte leksikon van mense, plekke en gebeure

2008-uitgawe gebaseer op die 3de Hersiene Uitgawe van die Christelike Gemeenskapsbybel

Gift Edition Deluxe rooi leeromslag 22 x 16 cm

2302 bladsye vergulde rande, duim-indeks

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!