Skip to product information
Die Gebedsboek van Jesus
R 112.00
Sale price
R 112.00
Regular price
Product Details
OUTEUR: Sean Wales CSsR
Die Gebedsboek van Jesus, die Psalms, het deur die Joodse en Christelike geskiedenis gebly as 'n diep bron van inspirasie vir individue en gemeenskappe by gebed.
Hierdie klein inleiding word aangebied as 'n hulp om die einste gebede wat Jesus gebruik het, te gebruik. In die Psalmboek word ons geleer hoe om die Woord van God as ons gebed te gebruik en hoe om in enige situasie na God te draai.
Die teks word op 'n manier aangebied wat ons uitnooi om die psalms waaroor ons lees, werklik na te dink en te bid.
2017
Pb
68pp
Geïllustreerd
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!