Die sakramente en deugde - Geloof: Bron van die lewe Reeks 8

Die sakramente en deugde - Geloof: Bron van die lewe Reeks 8

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Skip to product information
Die sakramente en deugde - Geloof: Bron van die lewe Reeks 8

Die sakramente en deugde - Geloof: Bron van die lewe Reeks 8

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Product Details

Inhoud geskik vir Graad 8 of 9 (Bevestiging)

19 lesse wat insluit: Leer van genade; Geloof, hoop en liefde; Die kardinale deugde; Die Sewe Sakramente; God roep ons tot Versoening; Die Rite van Doop; Die Sakrament van Bevestiging; Die gawes van die Heilige Gees; Die Eucharistie in ons lewens; Sonde en die mensdom; God se genade en vergifnis; Die sakrament van boetedoening; Salwing van die siekes; Heilige Ordes; Huwelik; Sakramentele; Maria, Middelares van Genade. Woorde om te leer; Gebede

Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.

2018

Pb

72pp

Related items

Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!