Ons glo - Geloof: Bron van Lewe Reeks 5
Product Details
Inhoud geskik vir graad 5
30 lesse wat insluit: Ek glo; Die Geseënde Drie-eenheid; Skepper van Hemel en Aarde; Ryk van die Engele; Gemaak na Sy Beeld; Die sondeval uit genade; Die Uitverkore Volk; Moses lei God se Volk; Die vorming van God se Volk; Woorde van die profete; in die Volheid van Tyd; Gebore in die Stad van Dawid; Die Heilige Familie; Die Koninkryk van die hemel; Ek en die Vader is Een; Ware God en ware Mens; Verwerp deur die Trotses; Aanvaarding van die Vader se Wil; Die Volmaakte Opoffering; Hy het opgestaan! Jesus stuur die apostels; Identiteit van die Kerk; Leer alle nasies; Opgeroep tot heiligheid; Tot die ewige Lewe. Woord om te leer; Gebede
Geloof: Bron van Lewe is 'n kategesereeks van 10 boeke vir skoolkinders. Daar is leringe en aktiwiteite, vrae en antwoorde wat geskik is vir elke ouderdomsgroep. Ook geskik vir tuisonderrig.
2018
Pb
104pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!