Skip to product information
WEERSIENS VERBY EMMAUS
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
Product Details
Kobie Lotter
'n Kontemplatiewe rekonstruksie van die bekende Emmaus-verhaal in die Lukas-evangelie. Die hernieude blik op besinning in moderne tye is verfrissend. Die gesrprek in Weersiens verby Emmaus met Wie en Wat wag om herken te word, neem die leser hart brandende tot in die hede.
87 bladsye.
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!