Skip to product information
25 Vrae oor die sakramente
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Product Details
Skrywer: Les Miller
Wat is die sewe sakramente?
Hoekom doop ons babas?
Watter verskil maak die Eucharistie in 'n mens se lewe?
Waarom is die huwelik 'n sakrament?
Wie kan die sakrament van Heilige Ordes ontvang?
Waarom word van Katolieke verwag om Versoening te vier?
Dit is van die 25 vrae waaroor mense vra. Kom meer te wete oor die sakramente – en oor ons Katolieke geloof! - terwyl jy die antwoorde lees.
2017
Boekie
52pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!