Skip to product information
Cecilia - Sing en deel die Geloof
R 85.00
Sale price
R 85.00
Regular price
Product Details
Skrywer: Barbara Yoffie
As jong vrou is Cecilia in die huwelik aan 'n nie-Christen belowe. Op haar troudag het sy vir die Here gesing. Hy het Sint Cecilia die moed gegee wat sy nodig gehad het om te leef en haar geloof met ander te deel. Jesus was in haar hart, soos 'n vrolike lied wat nooit ophou nie. Uiteindelik het Cecilia haar man en vele ander tot die Christelike geloof gebring deur haar biddende lewe en dade van liefdadigheid.
'n Verhaal oor St Cecilia, 'n martelaar en 'n gebed om tot geloof en liefde te groei.
Geskik vir 5 - 7 jariges
Volkleur
32pp
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!