Skip to product information
Helde van die Nuwe Testament - Plakkerboek
R 51.00
Sale price
R 51.00
Regular price
Product Details
Living Faith Kids reeks
God het 'n heldhaftige lewe vir jou beplan. Begin dus om te leer hoe om dit uit te leef deur te lees oor ander helde - die mense wat Jesus gevolg het. Hier kan jy lees oor dapper avonture, onsekere helde en nog baie meer.
Boonop is daar plakkers, legkaarte en speletjies om die avonture aan die gang te hou.
Boekie + plakkers
Kleur
16 bladsye
Related items
Join our Catholic Bookshop family for updates, reflections, and exclusive offers!!!